Labour Excelsis
Business consultant Company
Review Labour Excelsis
Loading comments-box...
Updates from Labour Excelsis
Noord Vrystaat B. 2017-04-13
Ons het vandag n heerlike opleidingsessie rakende die toepassing van dissipline by Greenpak Pty Ltd gehad. Hier is hul leiers touwys gemaak.

Noord Vrystaat B. 2016-08-08
Ons konsultante het weereens gewys waarom NVBD n voorkeur verskaffer van Arbeidsverwante dienste is. Paar baie moeilike CCMA sake, en almal baie positiewe uitslae. Met dank aan Braam, Dirk en Gert vir hul pligsgetrouheid en goeie werk.

Noord Vrystaat B. 2014-06-14
Noord Vrystaat Bestuursdienste is in die bevoorregte posisie om een van die min Arbeidspesialiste te wees wat n inhuis psigometris het. Die volgende dienste is beskikbaar en kan gelewer word: *Skoolgereedheidstoetse *Vakkeuse *Beroepskeuse *Werwing- en

Noord Vrystaat B. 2014-05-28
Ons wil graag al ons kliente herinnner aan die jeug loon - subsidie en aanmoedig om daarvan gebruik te maak. U kan vir al u werknemers tussen 18 en 29 jaar wat na 1Oktober 2013 begin het 'n subsidie ontvang. U kan dus vir elke werknemer soos hierbo genoem

Noord Vrystaat B. 2014-04-03
Van more af saai Landbouradio ook op Waterberg Stereo uit. 100 000 meer luisteraars wat na ons arbeidsinsetsel gaan luister.

Popularity of Labour Excelsis
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in December:
Labour Excelsis has a total of 20 visitors (checkins) and 1688 likes.